Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Kulala Safaris

Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

- Daar is 'n skoonmaker wat daagliks die huise skoonmaak. Die diens is ingesluit by die tarief, maar indien gaste wil is hulle welkom om iets ekstra by te sit.
- Elke groep kry 'n redelike hoeveelheid hout. Wanneer dit opgebruik is, is hout teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is welkom om hulle eie hout saam te bring.
- Beddegoed en handdoeke word voorsien.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet asb. navraag doen rakende die toestand van die pad voor hulle bespreek.
- WiFi is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
- Daar is DStv wat aangeskakel sal word voor aankoms
- Ngala Kulala sal vir jou 'n Besprekings Bevestiging stuur wanneer die deposito betaal is, sowel as ons Vrywaringsvorm. Maak asb. seker dat dit terug gestuur word voor jy arriveer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R6 300
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R6 300
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7595c1accb4026df04facc6a63a6fe5f9ea1e5eb30f3ca61ba7afca1a16642f1bdf63c02f3b6e8d343775323dcc821d839a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 14 mense 9 5 1 5 Portion 149, Farm Buffelspoort Assen 0149 Noordwes 021 201 8901 09:00-19:00 12:00 -25.16271313824 27.632514546866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem