Nivica Lifestyle Living 57
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 25 Sep 2024 tot 12 Des 2024.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 19 Sep 2024.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jun 2024 tot 8 Aug 2024.
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 12 Des 2024.
Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Alle geriewe word op eie risiko gebruik. Die eienaar of bestuurder aanvaar geen aanspreeklikheid of regsverantwoordelikheid vir enige skade, verlies of beserings wat as gevolg van die gebruik van die geriewe opgedoen word of enige ander beserings of skade wat gaste of besoekers by hierdie verblyf of op die perseel mag ly nie.
Rook is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit ’n spesiale versoek vir gidshonde vir visueel gestremde gaste is.
Items mag nie uit die huis verwyder word nie. Die handdoeke wat voorsien word, mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die sleutel- en breekskadedeposito sal normaalweg binne 10 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaal word.
Die volgende word nie op die perseel toegelaat nie:
Enige kommersiële aktiwiteite, spanbou, partytjies, 21ste verjaardagpartytjies,Matriek-funksies (selfs ná hul eindeksamen), ram- en hennepartytjies.
Geen onder 21 jarige gaste sal sonder volwasse toesig geakkommodeer word nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jon Olafsse-weg, Nivica Lifestyle Apartments, Langebaan, 7357, Wes-Kaap