Noordoewer Self Catering Chalets
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.
Die verblyf word in 5 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.
Die chalets is op dieselfde perseel as die Oranjerivier Shell-vulstasie met 'n 24 uur-gerieflikheidswinkel.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 65
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
- Gaste dink Noordoewer Self Catering Chalets het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas