LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noordoewer Self Catering Chalets | LekkeSlaap
+10

Noordoewer Self Catering Chalets

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Noordoewer Self Catering Chalets bied verblyf in Noordoewer wat teen die Oranjerivier op die grens van Namibië lê.

Die verblyf word in 2 moderne selfsorg-eenhede gebied. Die chalets het elk 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die eenhede lei na 'n stoep met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Hout, vuuraanstekers en 'n braairooster word voorsien. Daar is veilige parkeerplek.

Die chalets is op dieselfde perseel as die Oranjerivier Shell-vulstasie met 'n 24 uur-gerieflikheidswinkel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Karas
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1 Hoofweg, Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf68a64bc85c04fa045859ff3286fe7cecab5432ecfeae8f3dd5c6ba0dfd9fd4d32cc7f9a02ef1ff1c127758f4aacb4338a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) B1 Main Road Noordoewer 0000 Karas 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.742943811681 17.616438924931
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!