Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Normandie on Sea

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Normandie on Sea is 'n selfsorghuis wat ideaal geleë is naby die middedorp in Hermanus en bied skouspelagtige uitsigte met die see op jou drumpel.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer met 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad en stort en wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met die basiese toebehore wat gaste dalk benodig.

Die bekende Hermanus-kranspad en Ficks-swembad is net oorkant Normandie. En as jy by die huis wil bly en in wil bestel, kan jy steeds walviskyk direk vanuit die sitkamer doen. Die huis is stapafstand van restaurante, supermarkte en kunsgalerye af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Normandie on Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Danelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Normandie on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA791d97a86299c23428817f386f25d86ce37614a614311363725922deb64767872c3473aaff7ed7271a096c7dd6745d8d0639?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.422065003637 19.235061148479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang