Hermanus Akkommodasie by Normandie on Sea | LekkeSlaap
+20
+20

Normandie on Sea

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Normandie on Sea is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus. Dis naby die middedorp en talle gewilde walviskykpunte.

Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede het 'n dubbelbed en die derde het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, wasbak en aparte toilet. Die oopplan-kombuis het basiese selfsorggeriewe.

Die sitkamer het 'n TV vir media-vermaak en die leefarea lei na 'n voorstoep met 'n kliptafel en bankie. Daar is parkeerplek op die perseel. Normandie on Sea is sowat 3,5 km vanaf Hermanus Gholfklub, 2 km vanaf die hawe en 5 km vanaf die Hemel-en-Aarde-Vallei se wynplase.

Slaapplek

’n Bespreking by Normandie on Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Normandie on Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Normandie on Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 5, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxk1h2LOjZ2v47As1sSkmaaYG981sMq9oj4Cya6ioY7Gouo87ho?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 5 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.422065003637 19.235061148479
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za