OënaBo
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dinah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Alta L - Apr 2024
Algehele gradering
So tevrede!
Pierre N - Apr 2024
Algehele gradering
Loxton is 'n klein juweel en rustig.
Martie D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Michelle G - Des 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik maar net te kort.
Daniel & Estelle G - Des 2023
Algehele gradering
Ons het net oornag en was 100% tevrede.
J P - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Malcomb D - Sep 2023
Algehele gradering
Just perfect.
OënaBo se terugvoer
Thank you for your kind words. Athol & Dinah from OënaBo Loxton
Gavin R - Sep 2023
Algehele gradering
Suited our one night stopover.
OënaBo se terugvoer
Nice to meet you and it was amazing to see how you ride on those 2 bikes. Wish you alot of enjoyable road trips.
Boldy and Curly from OënaBo Loxton
Hannes L - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was die heel beste verblyf.
OënaBo se terugvoer
Was lekker om jul te ontmoet. Bly jul het goed gerus en veilig gevoel.
OënaBo groete uit Loxton
Martin A - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjies en goeie waarde vir geld. Ek sal vir seker in die toekoms weer daar bly.
Lees meerOënaBo se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. As ons net die uitsig kon verander maar dit is onmoontlik. Die tuin is darem mooi groen in die somer.
Oenabo Groete
Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker gebly. Kan aanbeveel.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Bly u kon uitrus en warm slaap. Groete van OënaB, Dinaha en Athol
Marisa L - Jul 2023
Algehele gradering
Oenabo beskik oor al die benodigdhede vir 'n heerlike kuier in wintermaande.
OënaBo se terugvoer
Baie bly u het dit geniet en kon warm bly. OënaBo Groete
Dorothea T - Jun 2023
Algehele gradering
Die plekkie is kleinerig, maar alle nodige items is voorhande en dit is baie gerieflik.
OënaBo se terugvoer
Bly jul kon warm bly in die koue.
Hermien B - Jun 2023
Algehele gradering
Warm ontvangs, warm bed, warm totsiens.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie, Hermien. Hoop jul reis verder was nie te koud nie en jul het dit geniet.
D&A
Thea V - Jun 2023
Algehele gradering
Comfortable and well appointed overnight accommodation.
OënaBo se terugvoer
Dankie dat julle kans gesien het om hier te kom bly al was dit koud en nat in Loxton.
Warm groete
Rob G - Mei 2023
Algehele gradering
Comfortable, clean and exceptionally good value.
OënaBo se terugvoer
Thank you for the kind words. We only want visitors to have a good night's rest and be comfortable before they hit the road again. OënaBo greetings
Wanda V - Mei 2023
Algehele gradering
Die plekkie is baie goed ingerig en is alles daar wat moontlik benodig mag word. Ons is so vriendelik deur Dinah en Athol ontvang.
OënaBo se terugvoer
Dit was 'n plesier om jou bietjie te bederf aangesien jy op Moedersdag op die pad was.
Groetnis Dinah en Athol.
Marina F - Mei 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
OënaBo se terugvoer
Dankie vir die ondersteuning. Laat dit goed gaan en bly veilig. Dinah & Athol
Patt F - Apr 2023
Algehele gradering
A very comfortable stay allowing us to explore Loxton.
OënaBo se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed your stay. Be safe. Dinah & Athol
Gerrie V - Apr 2023
Algehele gradering
Ek is dankbaar dat ek hierdie plek gekies het.
OënaBo se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jou te ontmoet.
Het geleer om met nuwe oë na die ou dinge rondom ons te kyk. Volgende keer kom "rus" jy ordentlik.
Altyd welkom, D&A.
Jock M - Apr 2023
Algehele gradering
Welcoming hosts and comfortable accommodation.
OënaBo se terugvoer
Thank you for your stay. Come and visit again Dinah & Athol
Erica B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
OënaBo se terugvoer
Naand sê jul twee staatmakers. Geniet Augrabies en nogmaals dankie vir die hulp met "ou drommedaris" Ons sal foto stuur as die kool mooi groei. Geseënde aand. Dinah, Athol en OënaBo
Nico D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike waarde vir geld oornag in 'n pragtige dorp.
OënaBo se terugvoer
Dit was lekker om jou te ontmoet. Bly jy kon die Loxton Markie saam geniet. Hoop die wind was nie te erg met die terug rit nie
Dinah & Athol en OënaBo groete
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Ons mees kompakte lekker slaapplek ooit.
OënaBo se terugvoer
Baie, baie dankie vir jul mooi terugvoering en ondersteuning.
OënaBo groete
Dinah en Athol
Johan K - Okt 2022
Algehele gradering
Lekker oorgebly daar. Plekkie is skoon en netjies, hoewel klein. Alles was daar vir 'n nag se verblyf.
OënaBo se terugvoer
Ja, in die Karoo met al sy geite en droogtes leer mens om rustig te raak en met jou Oë na Bo te lewe.
Groete Dinah en Athol
Beatrice N - Sep 2022
Algehele gradering
Very friendly host, there is everything you need.
OënaBo se terugvoer
It was a pleasure. You had such a bad time on the road getting here. You deserved to be spoiled a bit.
Deon G - Sep 2022
Algehele gradering
Gasvry en baie lekker.
OënaBo se terugvoer
Dit was lekker om jul te ontmoet. Sien mekaar weer in George. Sterkte vir Maandag terug in die tuig.
Johan P - Sep 2022
Algehele gradering
'n Rustige tuiskoms na 'n lang pad.
OënaBo se terugvoer
Dit was 'n groot plesier. Solank jul net kan skoene uitskop, langbeen sit en rustig en veilig kan onspan na 'n lang pad, dan is ons gelukkig. Kom gerus weer 'n draai maak. OënaBo-groete
Mathys B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker kuier.
OënaBo se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te hê. Was bly dat jul so heerlik op die stoep kon kuier en eet saam met jul gaste. Mooi loop
Hester E - Aug 2022
Algehele gradering
Beste oornagverblyf in Loxton.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi woorde, dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Kan nie wag dat jul gaan kom kamp met die karavaan by Alewyn nie. Mooi loop en mooi bly. Dinah en Athol.
Ilse B - Aug 2022
Algehele gradering
Karoo-gasvryheid.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie dat jul hier kom bly het. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dinah en Athol
Luda R - Jun 2022
Algehele gradering
Aan te beveel! Als wat jy nodig het!
Lees meerOënaBo se terugvoer
Ek is baie bly jul kon julself geniet. Ons probeer maar om dit so gerieflik as moontlik te maak na 'n lang reis. Maak asseblief voorstelle hoe ons die veiligheid kan verbeter. Oë na bo-groete
Danie G - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
OënaBo se terugvoer
Dit was lekker om u te ontmoet. U het 'n fantastiese voertuig, so goed toegerus, ons is lekker jaloers en miskien moet ons dit op ons kluitklaplysie byvoeg. Ons gaan definitief 'n Kerkstraat bord laat aanbring. Geniet u reis verder en veilige tuis koms.
Oë na bo-groete
Ross C - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderful place!
OënaBo se terugvoer
Thank you for your visit. Hope you enjoyed the Korbeel houses. Enjoy your hiking trip. Keep safe, Dina and Athol.
Mark H - Mei 2022
Algehele gradering
A place to stay at the cheapest rate in Loxton.
OënaBo se terugvoer
Thank you for your visit.
Riekie S - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik!
OënaBo se terugvoer
Baie dankie ons is bly jul kon lekker ontspan en uit rus vir die volgende dag. Geniet jul kuier en veilige rit en hou oë na bo. Groete, Dinah en Athol.
René T - Apr 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, goeie ontvangs.
OënaBo se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Dit was goed om u te ontmoet en dit is lekker om iemand te bederf met wat ons tuin oplewer bly u het dit geniet.
Dinah, Athol en Oenabo groete
Elize L - Mrt 2022
Algehele gradering
Clean, well stocked and friendly.
OënaBo se terugvoer
Thank you very much for you kind words. We were so pleased that you reached Fraserburg safely after travelling on your own on the dirt road after the massive rain shower. Enjoy Cape Town keep safe
Adri Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing. Skoon verblyf. Als wat jy nodig het.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie vir u vriendelike woorde, dit was goed om u te ontmoet. Sal goed wees om u weer te sien
Dinah en Athol
Ina V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was so lekker om daar te bly!
OënaBo se terugvoer
Hi Ina en Johan dit was so lekker om jul met jul 2 motorfietse te ontmoet. Was n plesier om die ete vir jul te reël. Geniet jul toer verder en baie dankie vir jul resensie. Kom gerus weer kuier.
Dinah, Athol en Oenabo groete
James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Kompakte woonstelletjie maar gerieflik, netjies en goeie waarde vir geld.
Lees meerOënaBo se terugvoer
Baie dankie, ivm die adres die Munisipaliteit rekening dui ons aan as 5 Kerkstraat maar op die GPS is dit CARNARVON STRAAT 5, hoekom weet ons nie en in ons beskrywing van ons instansie meld ons dat daar GEEN DSTV is nie en ook nie n BANK OF ATM fasiliteite Dankie vir u besoek en ook die ondersteuning van die aankoop van ons tuis gemaakte produkte. Oebabo groete
Schalk H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie warm ontvangs en 'n rustige, skoon omgewing.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie dit was vir ons ook n voorreg om u te ontmoet. Slim van u om ons naam te verstaan. Ons strewe is dat gaste net moet kom ontspan na n lang rit al is dit net vir een nag
Christo V - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig, gemaklik en vriendelik.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie Christo, was goed om jou te ontmoet. Welkom in Loxton.
Dinah en Athol.
Annie L - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige, skoon plek en ons is met groot warmte ontvang deur die eienaars.
OënaBo se terugvoer
Baie baie dankie vir jul ondersteuning, omdat Loxton nie oor al die stads geriewe beskik nie, probeer ons om dit so maklik te maak sodat gaste net kan ontspan en rustig wees na n lang rit. Bly veilig Dinah en Athol
Sonja J - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie vir u ondersteuning, bly u kon goed uitrus.
Veilige reis verder vir u
Dinah en Athol
Deon E - Nov 2021
Algehele gradering
Netjiese plek. Vriendelike en effektiewe gashere.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie dat u by ons kom oorbly het, dit was gaaf om u te ontmoet
Dinah & Athol
Magda S - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte oorslaap plek, maar eintlik moet jy langer bly!
OënaBo se terugvoer
Liewe Magda,
Baie dankie vir jou mooi woorde, vir ons was dit 'n voorreg om jou te ontmoet.
Voorspoed met jou reis verder deur SA en ook terug na die UK.
Jou vrolike geaardheid en positiwiteit sal ons by bly.
Goedheid en guns vir jou, bly veilig. Ons kyk uit vir jou volgende besoek.
Dinah en Athol en Oenabo
Minerva V - Nov 2021
Algehele gradering
Stil, gasvry en uiters goed toegerus.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie dit was 'n voorreg om julle te leer ken. Sterkte met die gesondheid en voorspoed met die boerdery hou oë na bo dan is alles moontlik
Pamela E - Okt 2021
Algehele gradering
If you're looking for a good night's sleep in a clean, safe spot - this is it!
OënaBo se terugvoer
Thank you very much for those lovely words you said about us. It was a real pleasure having you here.
Regards,
Dinah and Athol.
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Kompak, knus oornag woonstel - lekker gebly.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, hoop jul terug rit was goed en jul het veilig tuis gekom, geniet die konfyt!
Eurika S - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekend
OënaBo se terugvoer
Baie dankie dat u ons gekies het, dit was lekker om u te ontmoet. Kom maak gerus weer 'n draai as die stadsgewoel te veel raak.
Dinah & Athol
Gert B - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename ervaring.
OënaBo se terugvoer
Baie dankie,
Dit was 'n voorreg en lekker om julle te ontmoet
Loxton Groete
Dinah & Athol
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat 5, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Geen kinders onder 18