Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OënaBo

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Juanita M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, alles wat nodig is en aangenaam. Was aangenaam en het alles gehad wat nodig was. Ons was vriendelik ontvang, en alles was soos op die webtuiste. Kon lekker braai, warm slaap en stort. Sal beslis weer van OënaBo gebruik maak as ons die kans kry. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
OënaBo
Dit was aangenaam om jul te ontmoet. Ons weet nou hoe lyk n regte "pothole". Sterkte met die gate. Groete van OënaBo, Dinah en Athol.

Zania V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal weer kom kuier. Dankie vir julle vriendelike ontvangs. Julle plekkie is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolina V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Pragtige oornagplek. Heerlike netjiese verblyf. Ligging perfek! Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dinah
OënaBo
Baie dankie, veilige terugrit na Kuruman.

Pierre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loxton is 'n klein juweel en rustig. Baie netjiese plekkie, veilig, en met alles toegerus. Ons het 2 nagte by die lieflike gasvrye mense oorgebly. Ons het die strate plat gestap en altwee eetplekke op die dorp ondersteun, asook die koöperasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik rustig. Heerlik rustige atmosfeer en het regtig veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie skoon en netjies, goed toegerus met alles wat jy nodig het. Perfekte plekkie vir 'n kort oornag in Loxton.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Comfy, cosy and peaceful garden apartment. Comfy and cosy garden apartment in a quiet part of Loxton with off-street parking. While small, it is private and has everything you need for a restful self-catering stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

So tevrede! Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer en gasvrye eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Dit was heerlik maar net te kort. Die verwelkoming was aangenaam en die plekkie het alles waaraan jy kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel & Estelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het net oornag en was 100% tevrede. Rustig en gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R485
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R485
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 5, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA668dbf3c5db3151f7d0e6a12397f75306869e088bbf0d2a3d936b1c01d272faedbac9c0341522e6d73acfb9ca474c06a14dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R485 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 5 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.478677761213 22.355185980354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang