Classic family Home Basisha
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Classic family Home Basisha is in Westville, KwaZulu-Natal, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met antieke meubels. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat vakansieverblyf soek.
Verblyf word gebied in die hoofhuis wat slaapplek bied aan 6 tot 8 gaste en 'n kothuis wat slaapplek bied aan 4 gaste. Die kamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke badkamer het óf 'n bad óf 'n stort.
Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke eenheid lei na 'n onderdakstoep met sitplek.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-area. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Troeteldiere indien gereël
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Westville Dawncliffe Durban West Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Hartwell-singel 14, Westville, 3629, KwaZulu-Natal