On the Beach Guest House and Suites
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 32, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
On the Beach Guest House and Suites bied verblyf met 'n rustige, verfynde atmosfeer op dei strand in Jeffreysbaai. Die klassieke ontwerp, elegante dekor, harmonieuse atmosfeer, en luisterryke uitsigte van meeste van die kamers af, asook die sitkamer bo, die kroeg en buitestoepe verskeer dat dit die ideale plek vir vir vakansiegangers en sakelui om te ontspan. Gaste kan ook die dolfyne en branderplankryers in die branders dophou.
Verblyf is beskikbaar in 'n Penthouse-kamer, 3 Deluxe-kamers, 2 Classic Beach-Kamers, 2 Executive Ateljeekamers, 'n Standaardkamer en 2 Tweeslaapkamer-suites. Die meeste van die eenhede bied toegang tot die strand en 'n uitsig oor die see. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en 'n vol en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv.
Gaste kan 'n skemerkelkie-braai aan die rand van die strand geniet. Braaigeriewe en piekniektafels is beskikbaar voor die gastehuis, op die voorste grasperk, in die inheemse tuin wat na die strand lei of op die strand self. Die braaikamer het 'n Weber-braai, braaitang, eetgerei, breekware en glase. Daar is ook strandstoele en handdoeke wat gaste kan gebruik.
Die verblyf is net 50 minute van Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe (Port Elizabeth) af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Rhelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Waterkantstraat 32, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink On the Beach Guest House and Suites het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ferreira Town Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 26 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waterkantstraat 32, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang