Opal Cottage
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Opal Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang in die hartjie van die pragtige woonbuurt San Michel, Noordhoek. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n stil en vreedsame wegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 2 badkamers. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed met skoon, wit linne. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n stort-oor-bad het.
Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n draagbare lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike tuin met sitplek en 'n Weber-braai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Gaste kan die Cape Point Vineyards en die Noordhoek Farm Village te besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opal-weg 14, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18