Pa se Engel Oppi Plaas
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeesfontein, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pa se Engel Oppi Plaas is op 'n skaapplaas geleë. Dit is ongeveer 20 km vanaf die koue Sutherland-streek en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Verblyf word aangebied in Die Skooltjie of Die Meulhuis en elk bied slaapplek aan 4 gaste. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Paneelverwarmers, elektriese komberse en vere-duvets word voorsien in alle slaapkamers vir die koue winternagte. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die hoofleefarea van elke kothuis beskik oor 'n kombuis, eetarea en knus sitarea met 'n kaggel. Elke kombuis is met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met 4 stoele toegerus.
Elke eenheid het 'n groot stoep met ingeboude braaigeriewe en uitsigte oor die plaas.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Alene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hartebeesfontein, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Pa se Engel Oppi Plaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartebeesfontein, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom