Papillon
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Papillon is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgeenheid vir 4 gaste in Stilbaai-Wes.
Die grondvloer-eenheid is net 100 m van die riviermond en strand af, en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas, en daar is 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n TV met DStv, WiFi, en bied toegang tot 'n stoep wat oor die tuin uitkyk. Buitebraaigeriewe is beskikbaar, sowel as parkeerplek. Let asseblief daarop dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Stilbaai bied 'n hele rits doendinge soos gholfspeel, fietsry, branderplankry, visvang, kajakvaart en meer. Die omgewing het ook 'n paar natuurreservate en interessante argeologiese terreine wat gaste gerus kan besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Papillon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom