- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpopostraat 2, Stilfontein, 2550, Noordwes
- Vanaf R560 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peacock House is 'n 4-ster-gastehuis omring deur majestueuse eikebome en geleë in die hartjie van Noordwes. Dit is 'n gastehuis wat spog met luuksheid en gerief, met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.
Die luukse, en suite-kamers is lieflik versier in 'n retro-styl en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe en badkamergeriewe. Al die kamers het private toegang.
Daar is WiFi en werkstasies in al die kamers vir sakereisigers. Elke kamer het 'n TV en gaste kan hul gunstelingprogramme stroom. Die gastehuis het ook verskeie selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies.
Na 'n besige dag kan gaste rustig deur die tuine stap of afkoel in die swembad. Elektroniese sekuriteitshekke en veilige parkeerplek sal sorg dat jy 'n kommervrye tyd by ons geniet.
Die eiendom is in 'n omgewing wat nie geraak word deur beurtkrag nie.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Line Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Limpopostraat 2, Stilfontein, 2550, Noordwes
- Gaste dink Peacock House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilfontein Noordwes
- Kapasiteit: 37 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Limpopostraat 2, Stilfontein, 2550, Noordwes