Peacock House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Peacock House is 'n 4-ster-gastehuis omring deur majestueuse eikebome en geleë in die hartjie van Noordwes. Dit is 'n gastehuis wat spog met luuksheid en gerief, met egte Suid-Afrikaanse gasvryheid.

Die luukse, en suite-kamers is lieflik versier in 'n retro-styl en beskik oor koffie- en teemaakgeriewe en badkamergeriewe insluitend sagte japonne en pantoffels. Al die kamers het private toegang.

Daar is WiFi en werkstasies in al die kamers vir sakereisigers. Die gastehuis het ook verskeie selfsorg-eenhede waaruit gaste kan kies. Ontbyt, wat beskikbaar is teen 'n addisionele tarief, word in die sonnige eetkamer of buite op die ruim veranda bedien. Die veranda kyk uit oor die welige tuin met sy oorvloed voëlspesies.

Na 'n besige dag kan gaste rustig deur die tuine stap of afkoel in die swembad. Voor etes kan gaste in die goed ingerigte sitkamers ontspan. Elektroniese sekuriteitshekke en veilige parkeerplek sal sorg dat jy 'n kommervrye tyd by ons geniet.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Peacock House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R660 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za