Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Perivoli Lagoon House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R46 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Perivoli Lagoon House is ’n villa met 4 slaapkamers in ’n ongerepte wildreservaat wat ’n uitsig oor die Klein River-strandmeer en op die berge bied. Hierdie ultra-moderne villa word vir eksklusiewe gebruik verhuur en die ligging maak dit die ideale, privaat wegbreek naby die water in die middel van die Kaapse blommeryk.

Die villa is op 'n deurdagte wyse met smaakvolle Afrika-artefakte en -kunswerke versier. Die leefareas is ruim en helder en die dek het ’n verhitte randvloeiswembad en onderdaksitareas met diep rusbanke waar gaste die uitsig oor die strandmeer kan bewonder of die verskeie voëlspesies kan sit en uitken.

Daar is 4 en suite-slaapkamers wat elk ’n dubbelbed en ’n privaat onderstoep het. Elke bed kan ook in 2 enkelbeddens omskep word en elke en suite-badkamer het ’n bad en 'n stort, asook handgemaakte Wild Olive-badprodukte.

Die oopplan-sitarea en -eetarea het groot glasdeure en -vensters en bied pragtige uitsigte oor die strandmeer. Die sitarea het dakwaaiers, ondervloerse verhitting, ’n kaggel en 'n eko-vriendelike smeulstofie en is die ideale plek om te ontspan en die uitsig te bewonder. Die eetarea het genoeg ruimte vir onthaal en die ten volle toegeruste ontwerperskombuis sluit ’n aparte opwas- en wasgoedkamer in. Buite is daar 'n kruietuin waar gaste vars bestanddele kan pluk.

’n Span is by die villa ingesluit om gaste se verblyf so gerieflik moontlik te maak. Die span sluit ’n privaat natuurgids, gasheer, sjef, butler en 'n skoonmaker in. Drie 3 gourmet-etes en drankies is daagliks ingesluit en word bedien wanneer die gaste pas.

Aktiwiteite in die natuur, soos stranduitstappies, begeleide fynbos-staproetes, kajakvaart en bergfietsry kan in die omgewing geniet word. Gaste het ook gratis toegang tot ’n snelboot, ski's, tjoeps en ’n skipper vir 2 ure. Ander aktiwiteite sluit 'n privaat 4x4-safarivoertuig vir uitstappies na die Walker Bay Natuurreservaat in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R46 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R46 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wortelgat-weg, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86f78aa8323412fd674d8a17c56f6b5b307e940307ec424dba908d90f95bdcf16736a69f5897697f856cff446a71d24f98c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R46 600 per nag (plek vir 8) Wortelgat Road Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.421127125682 19.365724169312
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem