Pezula Magic Retreat
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R4 770 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pezula Magic Retreat is 'n pragtige selfsorghuis langs die 7de putjie van die Pezula Gholfbaan in Knysna. Dié dubbelverdiepinghuis se leefareas en slaapkamers spog met skilderagtige uitsigte oor die gholfbaan en die strandmeer.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort het. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Badhanddoeke, linne en strandhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Langs die kombuis is daar 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die huis het 2 sitareas, 'n eetarea, 'n studeerkamer en gratis WiFi. Daar is ook 'n groot onderdakbraai-area met sitplek en 'n balkon met 'n sonstoel op die boonste verdieping.
Daar is 'n rits besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Gaste kan deur die bekoorlike Knysna-dorpie stap, die Knysna-koppe-uitkykpunt besoek, deur die nabygeleë woude stap, of in die see gaan swem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Vanessa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bow-laan 1, Pezula Gholflandgoed, Sparrebosch, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom