Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phoenix Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Phoenix Lodge is in Marlothpark Natuurreservaat geleë en spog met 'n uitsig wat tot die Kruger Wildtuin strek. Dit is ideaal vir gesinne en groepe vriende wat op soek is na 'n rustige en avontuurlike wegbreek.

Dié selfsorg-lodge beskik oor 7 slaapkamers waarvan 6 en suite-badkamers het, 3 gastebadkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Die kamers het dubbel, 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens. Die sewende slaapkamer se badkamer is net oorkant dié slaapkamer in die gang. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping en die res is almal op grondverdieping. Daar is ook 2 ekstra gaste toilette, een op elke verdieping.

Die leefarea het 'n pooltafel, slim-TV met Netflix en DSTV en ook lugversorging. Daar is 'n oopplan kombuis/ eetkamer met ‘n kroeg in. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die onderste stoep het ‘n ingeboude braai en pizza oond.

Gaste kan by die lodge ontspan, swem en die wild in vanaf die gerief van die stoep bekyk. Marlothpark bied ook verskeie restaurante, winkels, en vele uitkykpunte langs die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by Phoenix Lodge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 7
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Phoenix Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anika Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Phoenix Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Papegaai-laan 2422, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151ff3f69fb69ee7eaac95c84c290d40bc51a33223ef9932a471c8f652b6f05403a440556a7a1b454fa482c3d4b4b0fd673f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 2422 Papegaai Ave Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.3447673 31.7838968
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem