Pikkewyn
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 450R1 088 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pikkewyn bied 2 verblyfopsies in ruim selfsorgeenhede wat geskik is vir 8 gaste per eenheid. Dit is in Laaiplek, net 700 m van Rooibaai af.
Elke eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort en toilet. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 2 addisionele dubbelbeddens in die leefarea. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Verder is daar 'n TV met Netflix, internet en 'n binnebraai in die leefarea.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
In Laaiplek kan gaste visvang, swem, bootvaar en restaurante besoek. Dit is ook net 'n kort ent se ry vir diegene wat die Weskus-dorpies wil geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Pikkewyn het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap