Laaiplek Akkommodasie by Pikkewyn | LekkeSlaap
+22
+22

Pikkewyn

Selfsorg
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pikkewyn is 'n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Laaiplek en is sowat 700 m van Rooibaai af.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Elke kamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatstofie en oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n TV met Netflix, internet en 'n binnebraai.

Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Laaiplek bied doendinge soos hengel, swem, bootvaart en gaste kan by verskeie restaurante in die dorp eet. Velddrif en Elandsbaai is net 'n kort entjie se ry ver vir gaste wat dié dorpe wil verken.

Slaapplek

’n Bespreking by Pikkewyn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Dr Wagnerstraat 2, Laaiplek, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ccb541b71dbe6786dcf09086bf0fec193f5a304d2bce0c278e73524e78359634e3ac3b8f993d0c6405099ffc932341f55de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 6 persone) 2 Dr Wagner Street Laaiplek 7365 Wes-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 14:00 -32.774733349524 18.157327256604
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za