Platkop Kampplek
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R200 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Platkop Kampplek bied kampeerplekke op 'n plaas 20 km vanaf Riversdal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek ver van die stadsgedruis tussen springbokke.
Daar is 'n privaat kampeerplek vir 1 gas of 2 privaat kampeerplekke vir gaste wat saam wil kamp. Die ablusieblok het warm water en sonkrag vir die ligte. Daar is geen kragpunte nie.
Gaste kan voetslaan, bergfietsry en die suiwel- en skaapplaas besoek. Gaste kan die uitsig oor die velde en op die Langeberge inneem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Wilma Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Platkop-plaas, Riversdal, 6670, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom