Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Pondokkie bied afgeleë en rustieke eko-verblyf op 'n plaas met natuurlike milieu. Hierdie instansie vorm deel van die Sandpiper Gastekothuis-portefulje en is in die rustige en onverstoorde seedorp Boggomsbaai geleë wat in die Fransmanshoek Conservancy-area is. Boggomsbaai is ongeveer halfpad tussen Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap en Kaapstad in die Wes-Kaap.

Pondokkie bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Albei slaapkamers lei na die kombuis en eetarea wat 'n gasstoof, oond, eetgerei, breekware, 'n gasyskas en 'n ronde viersitplek-etenstafel met stoele het. Hierdie area lei weer na 'n sitarea met 'n enkelbed, sitplek vir 6 en 'n binnebraai. Daar is WiFi, maar geen TV.

Die buitelug-badkamer het 'n bad en stort. Pondokkie het ook 'n onderdakstoep met sitplek en 'n boma-vuurputarea met sitplek.

Gaste kan van die geriewe by die Sandpiper Sport- en Ontspanningsentrum gebruik maak. Die ontspanningsentrum bied ook tennisbane, 'n muurbalbaan, sauna en 'n spa, en is ten volle gelisensieer.

Pondokkie bied 'n rustieke eko-leefstyl vir natuurliefhebbers wat 'n huis bo kamp verkies en lief is vir diere, groot en klein.

Daar is beperkte sonkrag vir skootrekenaars en selfone beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie
Netheid
2.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Fred Orban / Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Erf 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Standard Eco-friendly Cottage- Pondokkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 250 - Buffelsfontein 31, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe573debf450110914e6e0e574ebac0c1aca594b31b5aed8e4fea08d81bdac59f6f8840796700fc57e5863b91704e9816c6b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 5 mense 4 5 1 4 Portion 250 - 31 Buffelsfontein Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.257702 21.910863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem