Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ramsgate Beach Club 9

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 82

Resensies 395

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Ramsgate Beach Club 9
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hester H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester H
Gesin met tieners

Uiters aangenaam.

Maak net seker om vir mense te sê dit is 'n drieverdiepingplek met baie trappies. Mens weet nou nie of almal kan trappe klim nie. Dan kan hulle doen met 'n lekker bak om vleis in af te haal, soos 'n aluminium casserole, vatlappe, en 'n oondpan. As mens iets in die oond wil bak, is daar net die oondrakkie. Die trapreëling heel links onder as jy afkom van die slaapkamers af, is heeltemal los. Dan net 'n bietjie kyk na detail, soos hier en daar 'n gordynhakkie wat uitgekom het. WiFi sou ook lekker gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nick T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles is skoon, die ligging is baie goed en privaat. Net die meubels is baie verouderd. Enkelmatras is heeltemal pap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla N
Gesin met tieners

Ons was mal oor die maklike toegang tot die strand en dat dit troeteldiervriendelik was.

Die Ramsgate Ramble is beslis 'n moet. 'n Vinnige stap na die Waffle House moet nie gemis word nie. Ons sal beslis weer terugkom. Gradwell Letting lewer baie goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelina P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Angelina P
Saam met vriende

It was a wonderful experience.

All was good and it is a place that anyone can be able to afford.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 1192, Ramsgate Beach Club Eenheid 9, Ramsgate-Suid, 4285, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd69708d640fa247b934f7cddad67a477cdbd4e8dadd38956b495d63009a66c2a0b7bd158b08ffafdc2a62156d463e3b20a3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 1192 Marine Drive Unit 9 Ramsgate Beach Club 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.895435170864 30.345134127647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem