Rietfontein Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ilzé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Anel O - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese stilte wegbreek.
Tokkie R - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker stil.
Lieb L - Jun 2023
Algehele gradering
Good
Tihan S - Des 2022
Algehele gradering
Vreedsaam, genotvol en rustig.
Rosa V - Des 2022
Algehele gradering
Regte Karoo-stilte en -gasvryheid.
Douglas E - Des 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nelia S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike gasvrye ontvangs in 'n netjiese plaashuis.
Sjoerd L - Mei 2022
Algehele gradering
Authentic Karoo experience.
Marius K - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige plaasondervinding.
Alta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf na aan Prince Albert.
Pieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die ligging is van die normale pad af. Dit was pressies wat ek gesoek het.
Leo D - Des 2020
Algehele gradering
Spectacular.
Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, geniet stap en ekskursies op plaas, naby genoeg aan Prince Albert indien jy mense of koffie soek.
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Natuurskoonheid op haar beste.
Zanele D - Des 2019
Algehele gradering
Bushveld experience, relaxing, cosy environment.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom