Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rietfontein Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Rietfontein Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anel O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese stilte wegbreek.

Ongelooflike lekker tyd op die plaas gehad. Die stilte is oorverdowend en die gasvryheid van beide was ongelooflik. Dit was uit en uit die ideale wegbreek uit die stad en ongelooflike lekker familie tyd sonder onderbreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tokkie R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tokkie R
Enkelreisiger

Lekker stil.

Stil, veilig, skoon en netjies en baie vriendelik ontvang. Sal weer gebruik maak wanneer weer in die omgewing moet reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieb L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lieb L
Saam met vriende

Good

Excellent and enjoyable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tihan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tihan S
Gesin met klein kinders

Vreedsaam, genotvol en rustig.

Oor Kersfees vir 2 nagte gebly. Joseph het baie moeitie gemaak met ons verblyf. Baie vriendelik en goeie kennis van die omgewing. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa V
Gesin met tieners

Regte Karoo-stilte en -gasvryheid.

Lieflike, stil oornagplek, baie mooi en huislik. Voel sommer dadelik tuis en welkom. Joseph en Ilse gaan uit hul pad om verblyf so gerieflik as moontlik te maak, inaggenome die uitdagings met loadshedding. Als wat nodig is. Waaiers, loadshedding-ligte, heerlike tuisgemaakte Karoo-wors te koop om te braai. En koel swembad 'n lieflike lafenis na 'n lang rit en warm dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Douglas E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douglas E
Gesin met tieners

Waarde vir geld.

Ons het 'n waarde vir geld een nag oorslaap gesoek vir ons reis Kaapstad toe en Rietfontein het nie teleurgestel nie. Joseph en Ilze het ons gasvry ontvang en baie tuis laat voel en ons het die rustigheid van die Karoo terdeë waardeer na 'n lang dag op die pad. Die grondpad tussen Leeu Gamka en die plaas is ook in goeie toestand vir die wat wonder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S
Gesin met tieners

Heerlike gasvrye ontvangs in 'n netjiese plaashuis.

Ons sal verseker weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sjoerd L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sjoerd L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Authentic Karoo experience.

Our hosts were very friendly and accommodating. The farm overlooks the beautiful Karoo landscape with kilometers of wilderness to explore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K
Gesin met tieners

Heerlike, rustige plaasondervinding.

Die gasvrou en -heer het moeite gedoen om ons gemaklik te maak. Dis werklik 'n plekkie waarna ek sal terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf na aan Prince Albert.

Rietfontein is 'n regte karooplaas met 'n vriendelike gasheer en gasvrou. Baie stil en rustig. Daar was alles wat 'n mens nodig kan kry en ons kon die karoo-ervaring met eienaar en sy vrou deel. Sal defnitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging is van die normale pad af. Dit was pressies wat ek gesoek het.

Kan die beste wegbreek wees wat jy nodig kan hê. Ek was 100% tevrede en sal definitief weer teruggaan. Maar die keer vir 'n week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leo D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spectacular.

We always wanted to visit the Karoo and get a proper Karoo experience. When we arrived at Rietfontein we had no idea how astonishing the Karoo experience would be. I highly recommend it, we most definitely will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Lekker gebly, geniet stap en ekskursies op plaas, naby genoeg aan Prince Albert indien jy mense of koffie soek.

Sou graag wou geweet het dat die eenheid regs langs/teenaan die hoofhuis is en nie losstaande of elders op plaas nie. Gashere baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco B
Saam met vriende

Natuurskoonheid op haar beste.

Heerlike braaigeriewe en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanele D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele D
Gesin met klein kinders

Bushveld experience, relaxing, cosy environment.

Superb place, excellent for a family getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R353, Rietfontein Plaas, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23812af3245e44c59bd7de9593c7d2f557941f8068758ef48ac0dbf73b2fd52815399d48578ca5def58d82cc89047499e3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 Off the R353 Rietfontein Farm 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.068333333333 22.051138888889