Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brabeesmond

Rietkamer
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is langs die woonhuis, maar is steeds privaat. Dit beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed, stort, toilet en wasbak. Die toiletarea word afgeskort met 'n mobiele hout-afskorting, in die kamer. Die leefarea het 2 enkelbeddens, yskas, mikrogolf en ketel. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en die kamer lei na 'n rustige tuin. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jacoma
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
Beskrywing

Die kamer is langs die woonhuis, maar is steeds privaat. Dit beskik oor 'n kamer met 'n dubbelbed, enkelbed, stort, bad, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie in die gang met 'n yskas, mikrogolf en ketel. Daar is koffie- en teemaakgeriewe en die kamer lei na 'n rustige tuin. Gaste het toegang tot 'n onderdakbraai met 'n wasbak wat warm water het. Die Rietkamer wat langs Jacoma is en plek vir 4 mense het, kan saam of apart bespreek word!

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat nie.
Rook is verbode.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 3)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Brabeesmond, Augrabies, 8874 , Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ed6228b1e72f62dc5d31c6bd78e13d5564e09c5119898843f31c68385a1d2258aa67a9763b2abd49b15c26a77dc31c51f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 3) 33 5 1 5 R359 Brabeesmond 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.649793039189 20.366371535101
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem