River Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansrivier, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
River Cottage is op 'n eko-landgoed in Boesmansrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Gaste word omring deur wild en die rustige die natuur terwyl hulle luukse verblyf in die goed toegeruste selfsorgkothuis geniet.
Die verblyf beskik oor 2 identiese selfsorgkamers. Elkeen bied slaapplek aan 2 gaste. Elke kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi in elke kamer.
Daar is 'n groot dek met braaigeriewe waar gaste 'n maaltyd saam kan voorberei.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Die Kothuis is aan die oewer van die Boesmansrivier geleë en bied pragtige uitsigte, 'n ryk voëllewe, luisterryke plantegroei en verskeie doendinge en besienswaardighede in die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansrivier, 6191, Oos-Kaap
- Gaste dink River Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boesmansriviermond Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Natures Landing 11, Riversbend, Boesmansrivier, 6191, Oos-Kaap