River Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

River Cottage is op 'n eko-landgoed in Boesmansrivier geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of groep vriende. Gaste word omring deur wild en die rustige die natuur terwyl hulle luukse verblyf in die goed toegeruste selfsorgkothuis geniet.

Die verblyf beskik oor 2 identiese selfsorgkamers. Elkeen bied slaapplek aan 4 gaste. Elke kamer het 'n privaat ingang, toegeruste kombuis en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi in elke kamer.

Daar is 'n groot dek met braaigeriewe waar gaste 'n maaltyd saam kan voorberei.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die Kothuis is aan die oewer van die Boesmansrivier geleë en bied pragtige uitsigte, 'n ryk voëllewe, luisterryke plantegroei en verskeie doendinge en besienswaardighede in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by River Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na River Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za