River Hill Lodge
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Carlos Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Anelene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie tevrede en sal verseker weer daar oornag.
Charmaine P - Des 2023
Algehele gradering
Highly recommended.
Cindy M - Des 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Lees meerMart L - Okt 2023
Algehele gradering
Netjiese verblyf naby Crocodile Bridge, Kruger Park.
Ria P - Sep 2023
Algehele gradering
Wel tevrede.
Emsie M - Apr 2023
Algehele gradering
Great stay!
Dirk J - Jan 2023
Algehele gradering
Convenience.
Tamsyn K - Sep 2022
Algehele gradering
River Hill Lodge is just what is needed when you need a break away.
Gideon M - Sep 2022
Algehele gradering
Uniek, rustig, pragtig.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Kevin B - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome place, amazing views, friendly staff and yummy food.
Casper W - Jun 2022
Algehele gradering
Ons was baie gasvry ontvang, die ete was ook baie lekker.
Lorenzi S - Jun 2022
Algehele gradering
5-ster!
Chantelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Puik diens.
Israel S - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome.
Carinche P - Okt 2021
Algehele gradering
Wat 'n lekker ervaring. Die diens is uitstekend en ligging ongelooflik mooi. Ek sal vir seker weer daarheen gaan.
Richard B - Aug 2021
Algehele gradering
Die oord is goed geleë om die Wildtuin te besoek. Die gasheer was uitstekend.
Louis M - Jan 2021
Algehele gradering
Dankie Mark. Was baie lekker.
River Hill Lodge se terugvoer
Dankie Louis, waardeer.
Emil D - Jan 2021
Algehele gradering
Reg langs die besige treinspoor na Mosambiek. Baie raserig en beslis nie waarde vir geld nie.
Lees meerRiver Hill Lodge se terugvoer
Hi Emil
I'm sorry that you had a problem with your stay. Very clearly on the website we do warn guests about the train. I was told not to do it but, I always believe it best to be open and not hide anything. Again my apologies.
Kind regards
Richard
Irene P - Des 2020
Algehele gradering
Sunset on the Crocodile river.
Reinhard F - Sep 2020
Algehele gradering
Fantasties, rustig langs die swembad met besondere uitsig oor die rivier en golfbaan.
Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend, puik puik plek, baie mooi baie lekker sal weer gaan.
River Hill Lodge se terugvoer
Hi Stefan,
Thank you very much for your great rating and kind words. By the way, it also takes a great guest for a hospitality place to get a good rating.
Kind regards,
Richard
Mari H - Des 2019
Algehele gradering
Ek wens kon daar bly! Daar was die mooiste natuurskoon met die vriendelikste diens. Ek sal beslis weer daar gaan kuier.
River Hill Lodge se terugvoer
Hello Mari,
Baie dankie vir die mooi worde. Ek waardeer.
Groete,
Richard
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Causeway-weg, Shoprite Sentrum, Winkel 2A, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom