Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Hill Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir River Hill Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charmaine P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine P
Gesin met tieners

Highly recommended.

Lovely accommodation, stunning common areas and pool. Views are amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

Our chalet at River Hill Lodge was clean and spacious. We enjoyed the view by the bar overlooking the river. It is a short distance to the Kruger. Chalet 6 is close to the road where the vehicles and trucks pass, which can be very noisy. The food prepared by the chef was okay, rated 6 out of 10. The lodge manager was very helpful and assisted us with our vehicle that had a problem on the morning of departure. Great for an overnight or 2-night stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mart L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf naby Crocodile Bridge, Kruger Park.

Baie netjiese plek. Die etes is heerlik en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wel tevrede.

Baie dankie Francois vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Jy was altyd bereidwillig om te help om ons verblyf vir ons gemaklik en lekker te maak. Ons het baie lekker gekuier en sal graag weer terugkom. Baie dankie ook aan julle chef vir die heerlike kos. Die chalet was baie gerieflik ingerig en mooi skoon. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emsie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emsie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay!

Chalet, food, fishing and staff were great, thanks guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk J
Gesin met klein kinders

Convenience.

Convenient stay over prior entering and returning from Mozambique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamsyn K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tamsyn K
Saam met eggenoot / lewensmaat

River Hill Lodge is just what is needed when you need a break away.

The lodge is beautifully laid out, so tranquil with beautiful birdlife. The general manager, Gavin, is amazing to have as he will assist with making your stay a memorable one. Ross is excellent at what he does and ensured that we catch those Tigers. Our stay was a much-needed one and would love to go back over and over again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gideon M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uniek, rustig, pragtig.

Pragtige plek met 'n baie rustige atmosfeer. Sal 100% aanbeveel vir enige reisiger/vakansieganger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin B
Gesin met klein kinders

Awesome place, amazing views, friendly staff and yummy food.

Clean, neat chalet with everything we needed. The fact that there was both a bath and shower was great. Loved the view of the river from the bar area, and swimming pool. The food in their restaurant was brilliant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie gasvry ontvang, die ete was ook baie lekker.

Die uitsigte is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorenzi S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster!

Dit was ongelooflik. Almal is vriendelik en het uit hul pad uit gegaan om dit onvergeetlik te maak. Gavin en sy staf is 5-ster!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle P
Gesin met tieners

Puik diens.

Die Lodge is geleë reg langs die Komatierivier met maklike toegang tot die Krugerwildtuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Israel S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Israel S
Saam met vriende

Awesome.

Great place to refresh a working mind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carinche P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carinche P
Saam met vriende

Wat 'n lekker ervaring. Die diens is uitstekend en ligging ongelooflik mooi. Ek sal vir seker weer daarheen gaan.

Baie netjies en skoon. Die diens is baie goed en mens bly sommer net lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die oord is goed geleë om die Wildtuin te besoek. Die gasheer was uitstekend.

Die oord se fasiliteite is voldoende. Hulle is besig met opgraderings en dit sal dus nog beter word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie Mark. Was baie lekker.

Mark het uit sy pad gegaan om ons verblyf so lekker as moontlik te maak. Plek is netjies en skoon. Net baie warm die tyd van jaar. Aircon het ons lewe gered. Lekker uitsig oor die rivier vanaf die dek. Lekker plekkie om te oornag. Huisies tussen die bosse, wat dit lekker privaat maak. Verbygaande treine kan steurend wees, maar met aircon aan, help dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Hill Lodge se terugvoer

Dankie Louis, waardeer.

River Hill Lodge
Emil D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emil D
Gesin met tieners

Reg langs die besige treinspoor na Mosambiek. Baie raserig en beslis nie waarde vir geld nie.

Eienaar het ons dadelik vertel dat hy alles doen omdat hy bankrot gespeel het en verkoop het a.g.v. Covid. Chalets is heel oulik, maar beslis nie die geld werd nie. Plek was redelik skoon en eienaar was heel vriendelik en gewillig. Die swembad het 'n mooi uitsig op die gholfbaan maar die oord en veral ons chalet is reg teen die besige treinspoor na Mosambiek wat minstens uurliks daar verbykom 24 uur per dag met 'n geweldige geraas waarvan daar geen melding gemaak word wanneer jy bespreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Hill Lodge se terugvoer

Hi Emil
I'm sorry that you had a problem with your stay. Very clearly on the website we do warn guests about the train. I was told not to do it but, I always believe it best to be open and not hide anything. Again my apologies.
Kind regards
Richard

River Hill Lodge
Irene P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sunset on the Crocodile river.

We loved our stay at River Hill Lodge. Richard is a most attentive host and kept our glasses filled while we watched the sun set over the river.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinhard F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhard F
Gesin met tieners

Fantasties, rustig langs die swembad met besondere uitsig oor die rivier en golfbaan.

Goeie ligging om in te gaan na die Krugerpark, baie die Krodilebrug hek. Geriewe is skoon en het alles wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, puik puik plek, baie mooi baie lekker sal weer gaan.

Dit is 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Hill Lodge se terugvoer

Hi Stefan,
Thank you very much for your great rating and kind words. By the way, it also takes a great guest for a hospitality place to get a good rating.
Kind regards,
Richard

River Hill Lodge
Mari H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H
Gesin met tieners

Ek wens kon daar bly! Daar was die mooiste natuurskoon met die vriendelikste diens. Ek sal beslis weer daar gaan kuier.

Sekerlik een van die beste plekke om te oornag voor jy oor die grens moet gaan, veral as jy van ver af reis. Bespreek maar vir meer as een nag, mens wil daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Hill Lodge se terugvoer

Hello Mari,

Baie dankie vir die mooi worde. Ek waardeer.

Groete,
Richard

River Hill Lodge
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Causeway-weg, Shoprite Sentrum, Winkel 2A, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIGZ5WyTd3EaSLTJzbiZsfTKdbo3UFShoALXmkDw8LqOZslFY1G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 1 Mkonto's Causeway Road Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.445167835292 31.964798477177