Riversun Retreat
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Riversun Retreat is langs die Oranjerivier in die Noord-Kaap vir Suid-Afrika geleë, sowat 21 km vanaf Vioolsdrif. Dit is 'n skouspelagtige plek geleë tussen 2 grense. Die internasionale Oranjerivier-grens, wat RSA en Namibië skei en die ander grens, 'n Wêrelderfenisgebied, die Richtersveld Nasionale Park.
Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van 3 gerieflike, ten volle lugversorgde, selfsorg-chalets, almal perfek geleë in die asemrowende natuurlike landskap van die Oranje-rivieroewers. Gaste kan visvang, kajak, swem, sterrekyk, 4x4, braai, voëlkyk, voetslaan en soveel meer geniet. 'n Restaurant op die perseel is beskikbaar vir etes/wegneemetes.
Die Oranjerivier is Suid-Afrika se grootste rivier. Die water is warm en die weer is natuurlik die hele jaar perfek. Riversun spog met die beste uitsig oor die naghemel in Afrika en ook 'n klein mangoplaas.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
- Gaste dink Riversun Retreat het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vioolsdrift Namakwaland Noord-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Korridor Plaas, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang