LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Riversun Retreat | LekkeSlaap
+55

Riversun Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korridor Farm, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riversun Retreat is teen die Oranjerivier in die Noord-Kaap, sowat 21 km vanaf Vioolsdrif geleë. Dit is 'n asemrowende plek wat by die Oranjeriviergrens tussen Suid-Afrika en Namibië skuil, maar dit grens dan ook aan die Richtersveld Nasionale Park, 'n Wêrelderfenisgebied.

Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-chalets met lugversorging wat al drie só geleë is dat dit die pragtige landskap van die Oranjerivieroewer ten volle vertoon. Gaste kan kajakvaar, swem, sterrekyk, 4x4-ry, braai, voëlkyk, voetslaan en soveel meer.

Die Oranjerivier is Suid-Afrika se grootste rivier. Die water is warm en die weer van nature lekker reg deur die jaar. Riversun bied ook 'n pragtige blik op die naghemel en daar is 'n klein veselperskeplaas op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Korridor Farm, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Korridor Farm, Modderdrif, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f6067c268bbf7b4c8e8900bddf8e1582c5091076c52923bcb8bf1fae7f308edc0c4ab82e741f2e16666bd2b3f824b68630e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) Korridor Farm Modderdrif 8246 Noord-Kaap 086 999 0018 16:00-22:00 10:00 -28.708366339407 17.47137145705
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!