Road Lodge N1 City
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R910 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Road Lodge N1 City bied bekostigbare en gerieflike verblyf in die Moederstad. Die sentrale ligging beteken dat dit naby die lughawe en Kaapstad se middestad vir sakereisigers is. Dis ook naby die strand en die Wynlande vir diegene wat die omgewing wil verken.
Die hotel se 92 kamers het elkeen lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Enkelslaapbank kan in party kamers vir 'n kind bygevoeg word. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en radiostasies, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n lessenaar in elke kamer. Gratis WiFi word voorsien. Van die kamers is vir persone met gestremdhede ingerig.
Die Road Lodge N1 City bied veilige parkeerplek, 24 uur-ontvangs en 'n ligte ontbyt. Daar is ook snoepmasjiene met peuselhappies en koeldrank.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Reservations N1
Team Road Lodge ...
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
- Gaste dink Road Lodge N1 City het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Goodwood Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 184 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louwtjie Rothman-straat, N1 City, Goodwood, Kaapstad, 7643, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom