Roman View
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour-straat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R3 280 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Roman View in Arniston bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n vriendegroep. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié strandfrontwoning beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n uitsig oor Romanstrand, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor Romanstrand. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is 'n eetarea met genoeg sitplek en 'n kaggel wat ook as 'n braai ingespan kan word. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi. Tydens kragonderbrekings maak hierdie verblyf van 'n omsetter gebruik.
Die braaigeriewe is in 'n toegeboude binnehof wat oor Romanstrand uitkyk. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water waar gaste ná 'n dag op die strand kan afkoel.
Veilige parkeerplek op die omheinde perseel, agter 'n geslote hek, is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 35
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Harbour-straat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Roman View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour-straat 27, Arniston, 7280, Wes-Kaap