Rosedale Guest Cottage
127 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Etes is op versoek en teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Karoo lam-aandete is R160 per persoon. Die ete bestaan uit Karoo-lamsvleis, gebraaide aartappels, rys, 2 groente, slaai en 'n nagereg.
Ligte etes is R85 per persoon. Hierdie ete wissel na gelang van beskikbaarheid.
Ontbyt is R60 per persoon. Hierdie ete bestaan uit 'n volledige ontbyt.
Braaipakke is R55 elk. Hierdie pakkie bestaan uit 'n karoo lamptjop, wors, en boerewors.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rosedale-plaas, Britstown, 8782, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom