Rosedene 4
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Tiaan Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 17
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Marie C - Aug 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Nareanka L - Jun 2019
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerRosedene 4 se terugvoer
Hi Nareanka,
Baie dankie vir die resensie aangaande die verblyf.
Ons is redelike nuwe gastehuis en probeer om enige kritiek of komplimente te gebruik om ons diens te verbeter.
Ek vra bitterlik groot onverskoning oor die misverstand aangaande die diens en eetgerei van die kamer.
Lydia vra altyd of kliente, of hulle die kamer moet diens.Omdat nie almal gemaklik daarmee is nie. Aangesien hulle persoonlike items in kamers los. Sy het wel gesé dat julle asb net moet laat weet indien daar iets kort.
Ons sal ook opskerp op ons dienslys van kamer om te sorg dat die eenheid volledig is.
Laat weet my asb indien julle weer Bloemfontein toe kom vir julle komplimentere aand in die groot eenheid, wat meer ruimte het vir 3 Volwassenes.
Hoop julle aanvaat my onverkoning.
Groete,
Rosedene
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Geen kinders onder 18