LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosedene 4 | LekkeSlaap
+16

Rosedene 4

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Rosedene 4
Netheid
5.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Marie C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie C
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflik en naby alle winkels en skole.

Nareanka L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nareanka L

Teleurstellend.

Rosedene is verskriklik duur vir dit wat 'n mens kry. Ons was 3 mense gewees wat daar gebly het en daar was nie genoeg eetgerei nie. Dit is 'n selfsorg-eenheid en daarom het ons verwag dat daar ten minste genoeg van als sal wees. Daar was gelukkig 3 koppies, maar slegs 2 borde, 2 bakkies, 2 messe, 2 vurke, ensovoorts. Ons kamer is glad nie gediens vir die paar dae wat ons daar gebly het nie - nadat ons verseker is dat ons kamer daagliks gediens sal word. Daarom is Rosedene glad nie waarde vir geld nie.

Rosedene 4's terugvoer

Hi Nareanka,

Baie dankie vir die resensie aangaande die verblyf.

Ons is redelike nuwe gastehuis en probeer om enige kritiek of komplimente te gebruik om ons diens te verbeter.

Ek vra bitterlik groot onverskoning oor die misverstand aangaande die diens en eetgerei van die kamer.
Lydia vra altyd of kliente, of hulle die kamer moet diens.Omdat nie almal gemaklik daarmee is nie. Aangesien hulle persoonlike items in kamers los. Sy het wel gesé dat julle asb net moet laat weet indien daar iets kort.

Ons sal ook opskerp op ons dienslys van kamer om te sorg dat die eenheid volledig is.
Laat weet my asb indien julle weer Bloemfontein toe kom vir julle komplimentere aand in die groot eenheid, wat meer ruimte het vir 3 Volwassenes.
Hoop julle aanvaat my onverkoning.

Groete,
Rosedene

Rosedene 4
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 2)
was R850
Vanaf R723
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitzlaan 131, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZbd9iMz9qX8ScRqVZWOyATj0yptE9fsmYH5eMRZEsK389X5HSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850, nou Vanaf R723  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 131 President Reitz Avenue Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.107937933787 26.207223340475
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!