Rus-i-Biki
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 170
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques T - Mei 2024
Algehele gradering
Goed.
Tobie W - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, rustig.
Rondine L - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustige omgewing.
Peter V - Apr 2024
Algehele gradering
Beveel dit sterk aan. Goeie waarde vir geld!
Westy R - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was 'n plekkie na 'n winderige dag van die Kaap af om oor te slaap.
Francois J - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike verblyf. Skoon en netjies. Veilige parkering. Net die yskas wat steur.
Nina-mari G - Mrt 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik, vriendelik, bekostigbaar.
Riekie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plekkie is keurig, goed ingerig, baie netjies en skoon, waarde vir geld.
Sarah V - Feb 2024
Algehele gradering
Goed.
Mossie M - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Alida V - Jan 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Hester D - Jan 2024
Algehele gradering
Goed, nie uitstekend.
Willem P - Jan 2024
Algehele gradering
Great for a quick overnight.
Lucy L - Jan 2024
Algehele gradering
Oulike, veilige plekkie.
Frikkie En Nellie M - Jan 2024
Algehele gradering
Eenvoudig maar skoon.
Lees meerPierre S - Des 2023
Algehele gradering
Algemene indruk goed en area stil en veilig.
Susan B - Des 2023
Algehele gradering
Great stopover.
Willem C - Des 2023
Algehele gradering
Als wat jy benodig as jy net oorslaap.
Frederik D - Des 2023
Algehele gradering
Stil, rustig, privaat.
Mauritz D - Des 2023
Algehele gradering
Meubels is nie noodwendig nuut nie, maar funksioneel. Daar was selfs beskuit en Arin.
Kerry S - Des 2023
Algehele gradering
It suited our needs.
Stephanus Jacobus V - Des 2023
Algehele gradering
Rutioen gemaklik.
Sannia J - Nov 2023
Algehele gradering
Baie oulike mense. Pragtige tuin met die mooiste katjies wat rondloop. Ons kom weer.
Penny L - Nov 2023
Algehele gradering
Pleasant and comfortable.
Francois D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Die bed het lekker geslaap.
Alta H - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik gewees. Sal weer daar oornag.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Anel G - Jul 2023
Algehele gradering
Altyd heerlik om daar oor te bly, dis skoon, netjies en gerieflik en die gasvrou is fantasties!
Rus-i-Biki se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde
John Henry S - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie oornagplek vir 2 mense.
Daan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Alf P - Jun 2023
Algehele gradering
Reg vir een nag se oorslaap.
Jan H - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Ria B - Mei 2023
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Wicus D - Mei 2023
Algehele gradering
Baie gemaklike bed.
Rus-i-Biki se terugvoer
Baie dankie, ons sien u graag weer.
Thomas D - Mei 2023
Algehele gradering
Goeie oornag vir 'n moeë reisiger.
Rus-i-Biki se terugvoer
Baie dankie
George S - Mei 2023
Algehele gradering
Uitgerus vir die volgende dag.
Marijke B - Apr 2023
Algehele gradering
Was awesome gewees.
Wally C - Apr 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Jackie V - Apr 2023
Algehele gradering
Was nie warm water om te stort nie, badkamer se lig was geblaas.
Kobie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Sakpas.
Francois J - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjiese geriewe.
Andre L - Feb 2023
Algehele gradering
Soos die naam sê, kom Rus-i-Biki.
Iris A - Jan 2023
Algehele gradering
It was fine!
Willem V - Jan 2023
Algehele gradering
Stil area en vriendelike ontvangs.
Anja K - Jan 2023
Algehele gradering
Ideaal vir oornag.
Catherine Vella V - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect stopover on the way back to Joburg from Cape Town.
Jacqueline P - Des 2022
Algehele gradering
Was skoon en netjies.
Marlene T - Des 2022
Algehele gradering
Was baie lekker en ontspannend.
Jahna E - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike oornagverblyf.
Pieter B - Des 2022
Algehele gradering
Bekostigbare oornag-rusplek.
Maryka V - Des 2022
Algehele gradering
Vir oornag is dit seker okay maar dan letterlik net om te slaap.
Rita N - Des 2022
Algehele gradering
Ontspannend.
Millie H - Des 2022
Algehele gradering
Die vriendelikste Karoo-gasvryheid met als wat jy nodig het na 'n lang dag se reis.
Linda K - Nov 2022
Algehele gradering
Net geoornag, nie baie groot slaapkamer nie, maar baie goeie bed.
Rika B - Nov 2022
Algehele gradering
Baie skoon en rustig.
Nols P - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Harry S - Okt 2022
Algehele gradering
Nes die naam sê rus n bietjie.
Willem E - Sep 2022
Algehele gradering
Kamer baie klein en beknop.
Hester G - Jul 2022
Algehele gradering
Vakansie.
Hermanus Christoffel H - Jun 2022
Algehele gradering
It was fine for an overnight stay, however the fee we paid was the same at our other accommodation and we got more value for our money.
Dick O - Jun 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, stil.
Gabriel V - Mei 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Johan N - Apr 2022
Algehele gradering
Oornag tussen Gauteng & die Kaap - beste waarde vir geld.
Bongani M - Apr 2022
Algehele gradering
It was one of the best places to stay at.
Thomas D - Apr 2022
Algehele gradering
Ontspannend gerus.
Rina V - Apr 2022
Algehele gradering
Mooi skoon, als wat nodig is vir oorslaap op pad Kaap toe.
Nellie O - Mrt 2022
Algehele gradering
Was okay.
Annatjie K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies. Gasvrou, vriendelik.
Elize K - Feb 2022
Algehele gradering
Goed vir oorslaap.
Marlene B - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige nagrus.
Hannelize M - Jan 2022
Algehele gradering
Very friendly, clean and nice!
Kumie J - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie basiese geriewe vir 'n moeë reisiger op die langpad.
Marita J - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Elma V - Jan 2022
Algehele gradering
Very neat, and private.
Annetta L - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Jill V - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant and satisfactory.
Dalein M - Des 2021
Algehele gradering
Lekker veilige plek vir 'n nag se rus na die lang pad.
Ricky F - Des 2021
Algehele gradering
Perfect for an overnight stay in between travel.
Deirdre P - Des 2021
Algehele gradering
Baie basies.
Lees meerSimone T - Des 2021
Algehele gradering
Gerieflik. Vriendelike eienaar en die plekkie is perfek vir 'n nagrus.
Jadene F - Nov 2021
Algehele gradering
Alles wat nodig was.
Joey V - Okt 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en net wat jou lyf nodig het na 600km op ons paaie.
Antonino P - Okt 2021
Algehele gradering
Ongemaklik.
Noeline S - Okt 2021
Algehele gradering
Ideaal vir 'n oorslaap.
Ruth D - Okt 2021
Algehele gradering
Ideal and value for money for an onvernight stay.
Mev Antonette L - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik. Het rustig op 'n baie gemaklike bed geslaap.
Erna B - Sep 2021
Algehele gradering
Was 'n heerlike sorgvrye veilige rusplekkie vir ons as pensioenarisse wat 'n slaapplekkie op ons reis na die Weskus gesoek het.
Attie L - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, baie netjies, vriendelik.
Brenda D - Sep 2021
Algehele gradering
Netjies.
Douw V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, akkommodasie is skoon en bed gemaklik. Veilige parkeerplek.
Altus J - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Dean D - Sep 2021
Algehele gradering
No problems. Nice and quiet environment.
Wilhelm N - Sep 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie vir 'n toer deur SA.
Shavaughn M - Aug 2021
Algehele gradering
It was a nice stay.
Stan I - Aug 2021
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Dries K - Aug 2021
Algehele gradering
Netjiese, skoon en veilige verblyf.
Sandra R - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier
Rezia M - Jul 2021
Algehele gradering
Vriendelik en deeglik.
Dot M - Jun 2021
Algehele gradering
Great for overnight stay on the way to WC.
Elmarie K - Mei 2021
Algehele gradering
Netjies, hartlik verwelkom.
Jacobus W - Mei 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld vir oornag.
Erna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die ontvangs was vriendelik, die plekkie baie skoon en netjies.
Lees meerChristo D - Mrt 2021
Algehele gradering
Het net oornag.
Marinda H - Jan 2021
Algehele gradering
Net daar oorgeslaap.
Antoinette D - Des 2020
Algehele gradering
Was vir ons 'n ideale oornagplek op pad Strand toe vanaf Bloemfontein.
Madelein V - Des 2020
Algehele gradering
Veilig en skoon.
Lees meerJaco V - Des 2020
Algehele gradering
Baie oulik plekkie net om te slaap en dan verder te reis.
Maureen K - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Lida V - Des 2020
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
Ronel G - Des 2020
Algehele gradering
Vra vir herbesoek.
Pieter S - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Liza N - Des 2020
Algehele gradering
Voldoende vir oornagverblyf.
Daan T - Des 2020
Algehele gradering
Besonderse vriendelike ontvangs
Lewina E - Nov 2020
Algehele gradering
Was gerieflik vir oornag.
Martin D - Nov 2020
Algehele gradering
We were surprised to find value for Rand. Great service.
Danielle S - Okt 2020
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.
Hester G - Okt 2020
Algehele gradering
Oornag se verblyf oppad Kaap toe.
Lisa S - Okt 2020
Algehele gradering
'n Sagte stil nagrus na 'n lang N1 pad!
Lees meerMariette S - Sep 2020
Algehele gradering
Goed vir oorslaap nie noodwendig vir langer bly
Joss M - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Emzy V - Sep 2020
Algehele gradering
Oornag op pad van Gauteng na Kaapstad.
Neil Y - Sep 2020
Algehele gradering
Pleasant.
Jan H - Aug 2020
Algehele gradering
Het oornagverblyf benodig.
Elzabé B - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hanna W - Mrt 2020
Algehele gradering
Ideaal vir oornag tussen Gauteng en Kaapstad.
Jenny F - Feb 2020
Algehele gradering
Vir slaapplek is dit ideaal.
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Andy M - Jan 2020
Algehele gradering
Pleasantly surprised! Lovely setting and clean and great reception. Will stay there again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam verras! Lieflike ligging en skoon en great ontvangs. Sal weer daar bly.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andries V - Jan 2020
Algehele gradering
Was baie vriendelik ontvang. Netjiese plekkie. Rustige, veilige omgewing. Sal weer daar gaan bly.
Jacqueline L - Des 2019
Algehele gradering
Skon, stil en privaat.
Saskia R - Des 2019
Algehele gradering
Klein, maar baie gemaklik en verwelkomend.
Kirstin K - Des 2019
Algehele gradering
Very good value accommodation.
Nelia L - Des 2019
Algehele gradering
Lekker skoon, gerieflike oornagverblyf.
Nina V - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Bernard F - Nov 2019
Algehele gradering
Kort 'n stoof en wasbak in kombuis, verder 100%.
Jocelyne W - Okt 2019
Algehele gradering
Enjoyed our stay and very happy with accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het ons verblyf geniet en baie gelukkig met akkommodasie.
Beveel sterk aan, en was tevrede met geriewe.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mareloo V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Mari O - Okt 2019
Algehele gradering
Puik, skoon, rustig.
Pieter B - Sep 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Gerrit D - Sep 2019
Algehele gradering
Net baie klein. Geen wasbak in die kombuis. Het tog goed uitgerus vir die volgende dag se reis.
Dick O - Aug 2019
Algehele gradering
Baie gasvry en hulpvaardig, skoon en netjies.
Daan J - Aug 2019
Algehele gradering
Gasvry.
Bettie D - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Hans G - Jul 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Archie C - Jun 2019
Algehele gradering
Baie netjies maar baie beknop.
Mathys B - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
THOBEKILE LUNGILE N - Apr 2019
Algehele gradering
Clean place and very welcoming host.
Pieter T - Apr 2019
Algehele gradering
Puik.
Simone K - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het heel lekker gebly.
Annatjie D - Apr 2019
Algehele gradering
Rustig.
Gideon L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gasvry met netjiese en nuwe blyplek.
Kotie W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese, veilige oornagverblyf.
Charlene N - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Hendrik V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf vir stop tussen Johannesburg en Kaapstad!
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Susan D - Feb 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustig nag gehad.
Hettie G - Feb 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese plekkie.
Poppie M - Feb 2019
Algehele gradering
Uitmuntende, gesellige en heerlike atmosfeer.
Anton S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en ideaal vir oorslaap.
Desmond S - Jan 2019
Algehele gradering
Was baie lekker.
Jan P - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Mariette W - Jan 2019
Algehele gradering
Oornagverblyf wat jou regtig tuis laat voel.
Jacobus Nel (koos) L - Des 2018
Algehele gradering
'n Ware oase na 'n lang reis.
Helen B - Des 2018
Algehele gradering
Ideaal vir oornagverblyf. Netjies en skoon.
Bridgette M - Des 2018
Algehele gradering
Lovely. Awesome little place to overnight!
Jan P - Des 2018
Algehele gradering
Skoon en rustig.
Mg V - Des 2018
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het vir oornag, skoon en netjies en mense is baie vriendelik en hulpvaardig.
Nicole K - Des 2018
Algehele gradering
Oulike, goedkoop verblyf.
Mardi F - Nov 2018
Algehele gradering
Skoon, netjiese, pragtige plek en omgewing.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stanbridgestraat 31, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap