San Lameer Villa 10427
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10427, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 700R3 995 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
San Lameer Villa 10427 is op die San Lameer-landgoed. Dié subtropiese paradys is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en het wild, fauna, flora, voëls en bied iets aan die hele gesin. Die 200 hektaar-natuurbewarea spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Verblyf is beskikbaar in 'n villa wat geskik is vir 8 gaste. Daar is 4 slaapkamers met lugversorging, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Toiletpapier en seep word met aankoms voorsien, maar gaste moet ook asb. hul eie saambring.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbar. Daar is 'n omsetter wat rugsteunkrag aan die hele huis bied.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n gasbraai, draagbare steenkool-braai, 'n eetarea en 'n buite-sitarea met 'n mooi uitsig.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 10427 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10427, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 10427 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa 10427, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom