San Lameer Villa 13917
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Vanaf R7 475 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
San Lameer Villa 13917 is op die San Lameer-landgoed. Dié subtropiese paradys is op die Suidkus van KwaZulu-Natal en spog met wild, fauna, flora en voëllewe en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 hektaar-natuurreservaat het ’n 18 putjie-gholfbaan, ’n hotel met ’n spa, ’n restaurant en kroeg, luukse villas asook direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Die moderne villa her 5 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Al die slaapkamers het lugversorging. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die kombuis is met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook ’n wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea eetarea het sitplek vir 10 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en ’n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na ’n onderdakstoep met sitplek en ’n gasbraai. Die terras wat na die leefarea lei het ’n Jacuzzi en gemakstoele. Buite is daar ’n tweede braai-area met ’n ingeboude braai en swembad. WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter vir die TV, WiFi en ligte. Die eiendom het ook 'n watertenk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer Estate R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal