San Lameer Villa 1927
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 1927, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
San Lameer Villa 1927 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Die bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Dié luukse villa het 3 slaapkamers, 2 badkamers, lugversorging en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n aparte badkamer.
Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n tafel met 6 stoele en die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met meubels en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 1927, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 1927, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom