San Lameer Villa 2510
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2510, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 580R1 343 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2510 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied ietsie vir elke lid van die gesin. Dié 200-hektaar bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige blouvlagstrande.
Dié luukse villa het 1 slaapkamer, 1 badkamer, en bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Daar is ook 2 slaapbanke wat vir 2 kinders geskik is. Die villa het ook 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met volledige DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met meubels en braaigeriewe.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2510 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Internet
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2510, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2510, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom