Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandy's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 201 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Derek B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

4 star standard, well done. The room is extensive with a large bathroom, spotlessly clean and well appointed. Separate kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is besonder skoon, netjies en gerieflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wegbreek in 'n juweel van 'n dorpie. Baie lekker gebly in 'n skoon en netjiese eenheid. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great and excellent! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties, sal aanbeveel word. Baie gasvry ontvang, baie netjies en skoon, sal definitief weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens J
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker gekuier, sal weer besoek. Die eenheid was gerieflik en skoon. Baie sentraal, stil en veilig. Die ingeboude braai met hout en Blitz verskaf, was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gemaklike en gerieflike verblyf in Barrydale. Goeie ligging naby aan eetplekke. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Ons sal weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin F
1 nag
5.0
Sep 2024

Awesomeness. Awesome B&B in a special little town. Friendly and efficient, just a lekker spot. Love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Pleasant stay. Safe, clean and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Kuier altyd lekker. Ons huis weg van ons huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 201

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 52, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70815d2b2ddc936ba43db96e5ba061afb24a6cd86be17b79e4f8b08e4f00a7851f4f4c5138fc113e2e999dcf12655aaec40e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 201 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang