+99
Selfsorg in Barrydale

Sandy's Place

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 276 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mariette H
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie netjiese verblyf met vriendelike gasheer, ek sal beslis weer hier tuisgaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Basil B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. Very nice, helpful, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Gevoel asof jy by ou bekendes oorslaap. Heerlik! Absoluut lieflike en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rouxlene P
1 nag
5.0
Feb 2026

Eenheid was verwelkomend en goed toegerus. Geen klagtes. Baie lekker. Absoluut geen kritiek, net komplimente.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker rustig met lekker braai geriewe en skoon swembad, gemaklike bed met lekker. Baie lekker gebly en lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Uitstekende waarde vir geld, vriendelike ontvangs, baie netjies. Sal weer gaan. Waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelene M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies, gerieflik en die gasheer is baie behulpsaam! Verblyf is presies soos die advertensie! Sal weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl D
1 nag
5.0
Jan 2026

Sentraal geleë en rus vir die siel. Die verblyf was perfek vir my reis en het aan al my behoeftes voldoen. Skoon, netjies en Gert het uit sy pad gegaan om die verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly! Het baie lekker gebly. Barryvale is 'n oulike dorpie, soveel kreatiewe plekke om jou heeldag besig te hou. Vat net musiekgoed saam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sterna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 276

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

52 Van Riebeeck Street, Barrydale, 6750, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc07249c11ba3bb22a36478cef1140516aab79da228e45b48863f1e10b3703264a29363b7ac9f119eeafcec5ab1c0f54985?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 276 5 1 5 52 Van Riebeeck Street Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.901864447624 20.723846554756
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang