Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Geert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Jare op LekkeSlaap 9
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anton L - Feb 2024
Algehele gradering
Goed gelee maar sal nie weer van hulle gebruik maak nie.
Lizaan F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gesellig.
Lorene B - Des 2023
Algehele gradering
Was unpleasant. Didn't enjoy it at all.
Lees meerSauvignon Country Lodge se terugvoer
We're sorry to hear that you didn't enjoy your stay. As owners of the B&B, we also live at this location to receive and serve guests as best as possible. It seems logical to comment when your teenage son found it necessary to wheel around the whole room with an office chair. This can cause scratches on the laminate floor and noise for other guests staying in rooms below. After your children use the pool, we are pleased to tidy up the used toys to keep the place as nice as possible and pleasant for other guests who come to enjoy the peace and quiet here in our B&B. You may have wanted to rent a holiday home for yourself, but unfortunately, this is not possible in a B&B.
Elmarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike eienaar.
Franklin C - Jul 2023
Algehele gradering
Very nice and stylish room.
Alta T - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek. Ons sal weer daarheen gaan.
Sacha L - Des 2022
Algehele gradering
Small and cosy.
Rachelle O - Des 2022
Algehele gradering
Friendly owner, clean rooms and great breakfast!
Edna S - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige omgewing, swembad en lekker ontbyt.
Chane S - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker ontbyt en 'n kamer wat alles het wat mens nodig het.
Marthinus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Malinda V - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker en vriendelik.
Zulmira P - Des 2021
Algehele gradering
Quaint country lodge.
Pieter R - Okt 2021
Algehele gradering
Tuiste weg van jou eie huis.
Jan L - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker, vriendelike Belg.
Levona C - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvryheid is uitstekend!
Carlynne J - Sep 2021
Algehele gradering
Lovely, well equipped room with friendly owners.
Izelle T - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik geslaap en die ontbyt was uit die boonste rakke.
Lees meerBarry P - Mei 2021
Algehele gradering
Well located venue close to wedding facility.
Isabel F - Apr 2021
Algehele gradering
Nie 'n aangename ervaring nie.
Sauvignon Country Lodge se terugvoer
Dankie vir u terugvoer.
Die onafhanklike woonstel het 4 beddens (3 met 'n dik matras, 1 met 'n dun matras, iets vir almal)
In 'n selfsorgwoonstel word slegs 1 basiese seep en koffie/tee aangebied. Dit is die verskil met 'n All-in Hotel.
Nadat die gaste weg is, word alle kombuisgereedskap nagegaan en indien nodig weer gewas sodat die volgende gaste sorg vir higiëne. Daar was dus geen klagtes met u aankoms nie.
Karli M - Apr 2021
Algehele gradering
Baie netjiese kamer.
Sauvignon Country Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar.
Christal R - Des 2020
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Rochelle L - Nov 2020
Algehele gradering
Vriendelike diens!
Pierre W - Jan 2019
Algehele gradering
Top-klas.
Marina E - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, privaat met moderne interior.
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Addy-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom