Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sauvignon Serenity

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anthony Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Sauvignon Serenity
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mara S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara S
Besigheidsreis

Oulike plekkie, wonderlike gasheer!

Heerlik gebly vir twee dae. Die gasheer is 'n wonderlike persoon. Hy het ons op versoek tot vroeër laat inklok. Die plekkie is pragtig skoon en die ekstras soos beskuit was 'n heerlike verrassing. Dankie en hou so voort!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos R
Enkelreisiger

Baie rustige omgewing en maklik toegang tot alle hoofweë. Groot waarde vir geld.

Die gasheer het my hartlik ontvang en sorgvuldig vir my alles verduidelik. Die kamer is baie ruim en baie skoon. Alle benodigdhede is nuut.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Gesin met tieners

Stunning.

Very peaceful and convenient.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 3)
Vanaf R600
R600 R540
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauvignonstraat 22, Steynsrust, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54f151f45b60ad14cb918a7561bd6728a90526908ca67b4f52912cfd9471ad5152a74a5cde41a3eeb0997dc141ca3a734a57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 22 Sauvignon Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.051674112184 18.815355906746
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem