Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Pearl

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Janet W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was magical. Thank you. The best way to spend precious quality time with your family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Ontspannend, die weer was wonderlik, die huis is fantasties — ons wou nie terug huis toe nie. Daar is net die probleem van die ouens wat so by die huise omkom met sakke mossels/kreef en hulle het een aand ons vuurhoutjies en die een vriend se sigarette gesteel wat by die buitebraai gelê het. Die beams was gestel, maar nogtans is dit gesteel. Die WiFi-password was nêrens te vinde nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great time at the Sea Pearl. Great memories were made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma U
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Good value for money. Very nice holiday home. Good position and easy access to the beach. The room upstairs with wooden floor can be a bit noisy for people in the lounge downstairs, but it is a very comfortable holiday home. I will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tylo F
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2024

Relaxation at its best! Absolutely love this place! This was our second time there. The house has everything you need and more. The setup is great, so we'll definitely be back again. Small note: the single beds need new mattresses. Other than that, thank you for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carine N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Dit was asemrowend lekker. Die huis is so netjies en beskik oor elke moontlike gerief waaraan jy kan dink. Die outydse pootjiesbad in die hoofslaapkamer was 'n absolute wenner! Daar is te veel om te sê. Dit was ongelooflik lekker. Die pootjiesbad in die hoofslaapkamer was 'n absolute wenner en die toppunt van weelde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fabulous. Absolutely amazing. Great for a breakaway. The house was equipped with everything needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Ons het vir 'n naweek in Paternoster by Sea Pearl gekuier vir my ma se verjaarsdag en hul 50ste huweliksherdenking. Ons het baie lekker gekuier in die huis wat al die fasiliteite het wat mens benodig vir 'n bietjie luukse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Rustig. Baie lekker gebly by Sea Pearl en die buitebraai is beskut. Ons sal weer kom. Enigste "probleem" is dat binnebraai (selfs met extractor fan) glad nie gebruik kan word want die boonste slaapkamer stink dan vreeslik na rook. Daar is geen sout, peper, opwaslappe. Ook geen swartpot indien jy iets op vuur wou maak. Die beddens in twee slaapkamers is queen en nie king size en die derde slaapkamer het twee enkelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Heerlike wegbreek van roetine. Heerlike wegbreek van ons normale roetine waar tyd bietjie stilstaan. Die mooi sonsondergang. Die uitsig van ons kamer balkon. Asemrowend. Heerlik gekuier by al die bymekaarkom-plekkies. Sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1702

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e2542322f4b239050021a415e11638c0e656c99497d8608eae66c012dda764441e68efbd9fb8918f9472343e2fb6b701ae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808659662618 17.893567532301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang