Paternoster Akkommodasie by Sea Pearl | LekkeSlaap
+12

Sea Pearl

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Sea Pearl
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lilian G - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilian G
Saam met vriende

Awesome weekend, beautiful and clean, everything you needed was there, will definitely be back.

Loved every bit of my stay, the whole chalet got me surprised because of the cleanliness, bathroom and shower spic and span, the crockery and cutlery really impressed me, your beds were so comfortable, it gave us all a very good night's rest, will definitely be back.

Marelize J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize J
Gesin met tieners

Mees fantasmagoriese naweek.

Plek was netjies en skoon. Behalwe seepwater wat in die yskas was en die lig in een kamer met dubbelbed was stukkend. Verder was dit lieflik om in Sea Pearl tuis te gaan.

Paul C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C
Gesin met klein kinders

Beautiful place, excellent in-house facilities.

The house was amazing, beautiful ocean views from top balcony. But the host should have minimum trust in guests, too many notices littered around the house of household goods theft, takes away the homely feel.

Leona G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leona G
Saam met vriende

Heerlike, ruim, goed toegeruste huis, loopafstand van die strand in 'n pragtige dorpie!

Die huis was ruim genoeg dat albei gesinne hul eie ruimte kon hê. Baie goed toegerus, behalwe dat die wasmasjien buite werking was. Die huis is met 'n alarm toegerus, aangesien petty crime blykbaar in Paternoster plaasvind, maar ons het geen moeilikheid ondervind nie. Die huis is lekker naby aan die see asook aan die dorpie se oulike winkeltjies. Balkon van die hoofslaapkamer het 'n mooi see uitsig.

Sea Pearl's terugvoer

Beste Leona,

Dankie vir u mooi terugvoer. Ons is baie bly julle het lekker in Paternoster en Sea Pearl gebly!

Lekker dag verder.

Groete,
Die Stay in Paternoster span

Sea Pearl
Kotie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Kotie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, maar twee keer probeer by my voertuig inbreek.

Dit was baie lekker gewees, maar behalwe vir die inbrake op my voertuig.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kormorantstraat 7, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMjEwYjYwLTI1YmQtNGViNy1iMjBiLWY1MDQ3MjMzOTgzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 7 Kormorant Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -32.808659662618 17.893567532301
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za