Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Loft

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Margaux Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Seaview Loft
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Francois S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Huis weg van huis.

Dit voel soos 'n huis weg van huis, ons het baie lekker gebly.

Elrize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrize C

Peaceful and pleasant.

Margaux paid such attention to detail and is a host that is there if you need her but really allows her guests the space and privacy they need. She had all the basics available like milk, dishwashing liquid, washing powder, body wash, soap, spices etc. The apartment is clean and beautifully decorated.

Seaview Loft se terugvoer

Thank you for a lovely review, Elrize! We are so thrilled to hear that you enjoyed your stay. You are more than welcome any time!

Seaview Loft
Annelize C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize C

Dit was 'n ongelooflike lekker tydjie.

Baie dankie. Ons het dadelik tuis gevoel. Die plek het alles wat mens nodig het. Baie rustig en veilig.

Seaview Loft se terugvoer

Baie dankie Annelize, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer! Bly julle het dit geniet!

Seaview Loft
Danie J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie J

Fantasties, netjies, ruim leefareas.

Voorwaar 'n plek waar jy jou skoene kan uitskop en ontspan.

Jolandi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi M

Wonderlike woonstel in Melkbosstrand!

Die blyplek is baie ruim en netjies. Dit het alles en meer wat mens benodig in 'n woonstel. Die ligging is ook great met winkelsentrums en restaurante wat baie naby is. Alles was baie netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Seaview Loft se terugvoer

Dankie, Jolandi! Ons is so bly julle het lekker gebly. Kom gerus weer!

Seaview Loft
Daisie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daisie V

Baie skoon en mooi.

Nie baie parkering nie. Maar verder alles mooi.

Johan V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Gebly soos by die huis!

Met 'n klein balkon buite gee ek die plek 110% waarde vir geld.

Keydie E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keydie E

Wonderlik. Rustig!

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Seaview Loft se terugvoer

Baie dankie Keydie.

Seaview Loft
Vicky H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vicky H

Baie lekker stil plek. Mense baie bedagsaam en vriendelik.

Baie mooi rustige plek. Baie lekker gerus. Lekker stil en salige plek. Baie dankie.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 48, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10b25d455a488a17693ed897f272c515b4ab00bd12badc89b1f20b4cedf3acd7088b64cdc914113861d0203eaed5f82b7b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 9 5 1 5 48 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7351002 18.4405173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang