Serengeti Self Catering Units - Two-Bedroom Apartment
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 290 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Serengeti Self Catering Units - Two-Bedroom Apartment is net 5 minute se ry vanaf die Tygervallei-winkelsentrum, Velodrome en Bellville-atletiekstadion wat vir groot sport- en sosiale funksies bekend is.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort.
Die leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Ander nabygeleë besienswaardighede sluit Tyger Waterfront, Willowbridge-winkelsentrum, Barnyard Teater en die Durbanville Wynroete in.
Kamer-opset
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Josef Alberts or Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 188
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Sabiestraat 2, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Eikenbosch Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sabiestraat 2, Bloemhof, Bellville, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom